Kodeks Gigas

Die Kodeks Gigas.
Die beeld van die duiwel op bladsy 290, wat die Kodeks Gigas sy bynaam gee.
Een van die ander illustrasies in die Kodeks Gigas.

Die Kodeks Gigas (Latynː Codex Gigas), ook bekend as die Bybel van Satan of die Duiwelsbybel, is 'n Middeleeuse manuskrip wat uit omstreeks 1230 dateer. Die mees onlangse inskrywing in die kodeks self verwys na gebeure in die jaar 1229. Die boek het sy byname te danke aan 'n beeld van die duiwel wat op een van die bladsye voorkom.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy